An English version of this blogpost will be posted on the blog tomorrow.
Die lieflike lapdoek
Moderne lapdoeke is ‘n omgewingsvriendelike alternatief vir die plastiek doeke wat ons wereld besoedel.
Ek het hierdie kort video gemaak om te wys hoe hul lyk.
Vir verdere informasie oor die gebruik van lapdoeke in Suid Afrika besoek www.sacnu.co.za
En vir ‘n lekker interaktiewe Facebook groep kan jy gaan na ‘South African Cloth Nappy Users’
Dit is nou regtig oulik!
LikeLiked by 1 person
Dit is nê. Ek was vas van plan om lapdoeke te gebruik selfs voor ek geweet het van die! Maar hierdie mooi doeke maak dit so lekker.
LikeLiked by 1 person
Jinne, maar hierdie is net te wonderlik vir woorde! Kan mens dit al oral koop?
LikeLiked by 1 person
Meestal aanlyn, die hoofstroom winkels het nog net nie gebyt nie, jammer genoeg. Daar is ook heelwat Suid Afrikaanse mammas wat dit self maak en verkoop!
LikeLike
Ek dink dis die beste produk nog!
LikeLiked by 1 person
Ek is mal oor my doeke. En buiten die omgewings impak is dit baaaaie goedkoper as weggooi doeke!
LikeLike
Sorry to be replying in English! (I can understand Afrikaans better than I can write it!) I just wanted to say what a fabulously clever and practical design. I hope that more parents get to know about them and use them rather than the disposables. Thank you for sharing this info!
LikeLiked by 1 person
Thanks for watching! They are amazing and so many parents didn’t even know it is an option.
LikeLiked by 1 person
I will try to spread the word.
LikeLiked by 1 person
Tomorrow I will upload an English version of this post on the blog!
LikeLiked by 1 person