Skryfsafari – Die reis na ‘n Nul-vullis lewe met die oog op Plastiekvrye Julie.
Ek skryf hieroor, maar ek is ver van nul-vullis. Inteendeel, meeste dae voel dit of ek nog verloor. Wanneer ek die dag ‘n goeie dag het en ek ry deur die strate van bloem en plastiek en vullis waai oral rond, sak my moed van voor af in […]