Plastiekvrye Julie – Week 1
July 7, 2018
So week 1 van Plastiekvrye-Julie is verby. Neem jy deel? Volg jy die uitdaging op sosiale media? Hoe was week 1 vir jou? Wat was jou hoogte- en laagtepunte? Op my 4 spesifieke voornemens was ek suksesvol vir week 1. Lees oor hulle hier. Klik op die skakel – Voornemens Ek het geen plastiekwaterbottels, weggooibare … More Plastiekvrye Julie – Week 1