Tag: Plastiekvrye Julie

‘n Terugblik op ‘n nie-so-plastiekvrye-Julie.

To my English-speaking followers, thank you for popping in. I blog about a sustainable lifestyle in Afrikaans because I feel there are not nearly enough Afrikaans voices for the environment.  Ek weet hierdie artikel moes al ‘n week gelede op die blog gewees het. Ek moes egter my brose wens-ek-was-100%-nulvullis-ego bymekaarskraap om hierdie te skryf.…

Plastiekvrye Julie – Week 1

So week 1 van Plastiekvrye-Julie is verby. Neem jy deel? Volg jy die uitdaging op sosiale media? Hoe was week 1 vir jou? Wat was jou hoogte- en laagtepunte? Op my 4 spesifieke voornemens was ek suksesvol vir week 1. Lees oor hulle hier. Klik op die skakel – Voornemens Ek het geen plastiekwaterbottels, weggooibare…