Die reis na nul-vullis en ‘n groen lewe gaan voort, in Mosambiek
Hierdie is my eerste Afrikaanse skrywe vanuit Mosambiek. As jy die vorige skrywe oor ons trek gemis het, lees dit hier. ⇒Introduction to our New Home in the Govuro District, Mozambique Tussen groentetuin aanplant, my gesin voer, ons nuwe huis ‘n tuiste maak, Portugees (probeer) leer, voëls kyk, […]