Tag: Bewaring

Skryf Safari – Hoekom blog ek?

Kom ons begin by die begin. Ek het in ‘n wildreservaat in die Oos-Vrystaat gewoon toe ek begin skryf het. (Ons het intussen getrek na ‘n plaas net buite Bloemfontein in die Brandfort distrik.)Kliek gerus op die skakels om die stories te sien. Good bye Eastern Freestate Welcome to Bakoorvlakte So, om terug te kom…

Wat is ‘n Nul-Vullis Lewe?

Zero-waste, geen vullis, vullis-vry. Vullis pla my nog my hele lewe lank. Ek kan goed onthou hoe ek in die laerskool ‘n “bende” gestig het wat natuurbewaring moes doen. Pouse moes almal vullis optel op die skoolveld. Nodeloos om te sê, dit het nie baie lank gehou nie, want wie wil nou vullis optel as…