Skryfsafari: Agter die venster
Sy het die rosies aspris so gepak. So asof dit vir ‘n Instagram foto is. Als moet perfek wees. Asof dit ‘n verskil gaan maak. Hulle gaan tog vandag kom sĂȘ wat hul wil. Dit is reeds op die kaarte. Haar hout vensters is effe verweer en […]