Skryf Safari – Hoekom blog ek?
July 4, 2018
Kom ons begin by die begin. Ek het in ‘n wildreservaat in die Oos-Vrystaat gewoon toe ek begin skryf het. (Ons het intussen getrek na ‘n plaas net buite Bloemfontein in die Brandfort distrik.)Kliek gerus op die skakels om die stories te sien. Good bye Eastern Freestate Welcome to Bakoorvlakte So, om terug te kom … More Skryf Safari – Hoekom blog ek?