Tag: Nul-Vullis

Wat is ‘n Nul-Vullis Lewe?

Zero-waste, geen vullis, vullis-vry. Vullis pla my nog my hele lewe lank. Ek kan goed onthou hoe ek in die laerskool ‘n “bende” gestig het wat natuurbewaring moes doen. Pouse moes almal vullis optel op die skoolveld. Nodeloos om te sê, dit het nie baie lank gehou nie, […]