‘n Terugblik op ‘n nie-so-plastiekvrye-Julie.
To my English-speaking followers, thank you for popping in. I blog about a sustainable lifestyle in Afrikaans because I feel there are not nearly enough Afrikaans voices for the environment. Ek weet hierdie artikel moes al ‘n week gelede op die blog gewees het. Ek moes egter my […]