Country People – Meet Nazia Wadee, Miss Earth South Africa 2018-2019

I have been following the Miss Earth journey and finalists for a while now and on the 6th of October, Nazia Wazee was crowned as Miss Earth South Africa 2018-2019. I hope you enjoy Miss Nazia’s inspirational story as much as I did. Please tell me a little bit about yourself, your life story until … More Country People – Meet Nazia Wadee, Miss Earth South Africa 2018-2019

‘n Terugblik op ‘n nie-so-plastiekvrye-Julie.

To my English-speaking followers, thank you for popping in. I blog about a sustainable lifestyle in Afrikaans because I feel there are not nearly enough Afrikaans voices for the environment.  Ek weet hierdie artikel moes al ‘n week gelede op die blog gewees het. Ek moes egter my brose wens-ek-was-100%-nulvullis-ego bymekaarskraap om hierdie te skryf. … More ‘n Terugblik op ‘n nie-so-plastiekvrye-Julie.

Skryfsafari – Die reis na ‘n Nul-vullis lewe met die oog op Plastiekvrye Julie.

Ek skryf hieroor, maar ek is ver van nul-vullis. Inteendeel, meeste dae voel dit of ek nog verloor. Wanneer ek die dag ‘n goeie dag het en ek ry deur die strate van bloem en plastiek en vullis waai oral rond, sak my moed van voor af in my skoene. Elke keer staan ek weer … More Skryfsafari – Die reis na ‘n Nul-vullis lewe met die oog op Plastiekvrye Julie.