Category: Nul-Vullis

Plastiekvrye Julie – Week 1

So week 1 van Plastiekvrye-Julie is verby. Neem jy deel? Volg jy die uitdaging op sosiale media? Hoe was week 1 vir jou? Wat was jou hoogte- en laagtepunte? Op my 4 spesifieke voornemens was ek suksesvol vir week 1. Lees oor hulle hier. Klik op die skakel […]

Wat is ‘n Nul-Vullis Lewe?

Zero-waste, geen vullis, vullis-vry. Vullis pla my nog my hele lewe lank. Ek kan goed onthou hoe ek in die laerskool ‘n “bende” gestig het wat natuurbewaring moes doen. Pouse moes almal vullis optel op die skoolveld. Nodeloos om te sê, dit het nie baie lank gehou nie, […]