Category: Platteland

Die einde van nog ‘n dag

Die son sak stadig dansend oor die horison soos ‘n rooi bal straaltjies word vasgevang in klein reĆ«nbogies onder elke spilpunt Kiewiete pik elke insek wat opspring voor die wiele Skape stap stadig verby in die rigting van hul kraal Ver kan ‘n trekker gesien word soos dit op die grondpad aankruie Beeste loop asof…