Kom ons begin by die begin. Ek het in ‘n wildreservaat in die Oos-Vrystaat gewoon toe ek begin skryf het. (Ons het intussen getrek na ‘n plaas net buite Bloemfontein in die Brandfort distrik.)Kliek gerus op die skakels om die stories te sien. Good bye Eastern Freestate Welcome to Bakoorvlakte So, om terug te kom…
Category: Skryf Safari
Skryfsafari – Die reis na ‘n Nul-vullis lewe met die oog op Plastiekvrye Julie.
Skryf Safari – Vrydagaand, Bordspeletjie tyd?
Skryfsafari – Jou gelukkigste herinneringe as ‘n kind.

Wat is jou gelukkigste herinneringe as ‘n kind. Myne is ongetwyfeld Wildtuin vakansies. Dit is ook waar my liefde vir die natuurlewe, die veld en voëlskyk met rasse skrede gegroei het. Ook waar die droom om eendag in die platteland te woon begin vorm het. Ons wildtuin vakansies, waarna ons maande uitgesien het, was die…