‘n Vroegoggend-Warmlugballonvaart oor die Blyde Rivier.

In die jaar 2011 het ek in die Vallei van die Olifants gewerk. Dis nou, net buite Hoedspruit, teen die oewer van die Blyde rivier en die hange van die Drakensberg, met ‘n mooi uitsig oor Mariepskop. Binne my eerste paar weke daar het een oggend wakker geword van ‘n vreemde blaas geluid reg bo … More ‘n Vroegoggend-Warmlugballonvaart oor die Blyde Rivier.

Skryfsafari – Jou gelukkigste herinneringe as ‘n kind.

Wat is jou gelukkigste herinneringe as ‘n kind. Myne is ongetwyfeld Wildtuin vakansies. Dit is ook waar my liefde vir die natuurlewe, die veld en voëlskyk met rasse skrede gegroei het. Ook waar die droom om eendag in die platteland te woon begin vorm het. Ons wildtuin vakansies, waarna ons maande uitgesien het, was die … More Skryfsafari – Jou gelukkigste herinneringe as ‘n kind.