Ek sit hier plat op die mat en skryf vanaand. Die plaashuis waarin in ons bly het ‘n kaggel in ons slaapkamer en dis ‘n treffer nou dat die koue ons behoorlik beet het. Terwyl die vuur hier oorkant knetter en sis, dink ek oor bordspeletjies. My gunsteling […]
Wat is jou gelukkigste herinneringe as ‘n kind. Myne is ongetwyfeld Wildtuin vakansies. Dit is ook waar my liefde vir die natuurlewe, die veld en voëlskyk met rasse skrede gegroei het. Ook waar die droom om eendag in die platteland te woon begin vorm het. Ons wildtuin vakansies, […]
Sy het die rosies aspris so gepak. So asof dit vir ‘n Instagram foto is. Als moet perfek wees. Asof dit ‘n verskil gaan maak. Hulle gaan tog vandag kom sê wat hul wil. Dit is reeds op die kaarte. Haar hout vensters is effe verweer en […]