Tag: NUL gemors lewe

Die reis na nul-vullis en ‘n groen lewe gaan voort, in Mosambiek

Hierdie is my eerste Afrikaanse skrywe vanuit Mosambiek. As jy die vorige skrywe oor ons trek gemis het, lees dit hier. ⇒Introduction to our New Home in the Govuro District, Mozambique Tussen groentetuin aanplant, my gesin voer, ons nuwe huis ‘n tuiste maak, Portugees (probeer) leer, voëls kyk, bome probeer identifiseer en natuurlik my normale…

Plastiekvrye Julie – Week 1

So week 1 van Plastiekvrye-Julie is verby. Neem jy deel? Volg jy die uitdaging op sosiale media? Hoe was week 1 vir jou? Wat was jou hoogte- en laagtepunte? Op my 4 spesifieke voornemens was ek suksesvol vir week 1. Lees oor hulle hier. Klik op die skakel – Voornemens Ek het geen plastiekwaterbottels, weggooibare…

Die Langehovenpark – Boeremark – Bloemfontein

Wat is nou meer landelik as ‘n lekker boeremark. Ek het die mark al so paar keer besoek, veral met die doel om vars vrugte en groente te vind, maar ook sommer net vir die lekker ervaring van vroeg opstaan en ‘n boeremark. Eerstens, as jy die mark wil besoek en regtig die volle ervaring…