Tag: Platteland gaan stad toe

‘n Omgewingsvriendelike koffie kafee in Bloemfontein

Ter ere van Wêreldomgewingsdag wil ek graag met julle ietsie deel oor ‘n koffie kafee in Bloemfontein wat regtig hulle deel doen vir die omgewing. Ek voel dat plekke soos die moet gevier word. Die koffie kafee, Coffee Talks Cafe is naby die Botaniese tuine en in Rayton kleinhoewe omgewing, Bloemfontein. Van buite af nooi ‘n…

Die Langehovenpark – Boeremark – Bloemfontein

Wat is nou meer landelik as ‘n lekker boeremark. Ek het die mark al so paar keer besoek, veral met die doel om vars vrugte en groente te vind, maar ook sommer net vir die lekker ervaring van vroeg opstaan en ‘n boeremark. Eerstens, as jy die mark wil besoek en regtig die volle ervaring…