‘n Terugblik op ‘n nie-so-plastiekvrye-Julie.

To my English-speaking followers, thank you for popping in. I blog about a sustainable lifestyle in Afrikaans because I feel there are not nearly enough Afrikaans voices for the environment.  Ek weet hierdie artikel moes al ‘n week gelede op die blog gewees het. Ek moes egter my brose wens-ek-was-100%-nulvullis-ego bymekaarskraap om hierdie te skryf. … More ‘n Terugblik op ‘n nie-so-plastiekvrye-Julie.

Impala Salad with sweet and sour garlic sauce.

I love experimenting with ways to serve food, especially South African Venison. This is what came out this weekend. This recipe serves two, so you can adjust accordingly or make smaller portions for starters. What you need for the meat: 2 Impala or Springbuck tenderloins Worcester Sauce (If you are eating low-carb, like we are, … More Impala Salad with sweet and sour garlic sauce.

‘n Omgewingsvriendelike koffie kafee in Bloemfontein

Ter ere van W├¬reldomgewingsdag wil ek graag met julle ietsie deel oor ‘n koffie kafee in Bloemfontein wat regtig hulle deel doen vir die omgewing. Ek voel dat plekke soos die moet gevier word. Die koffie kafee, Coffee Talks Cafe is naby die Botaniese tuine en in Rayton kleinhoewe omgewing, Bloemfontein. Van buite af nooi ‘n … More ‘n Omgewingsvriendelike koffie kafee in Bloemfontein