Die Langehovenpark – Boeremark – Bloemfontein
Wat is nou meer landelik as ‘n lekker boeremark. Ek het die mark al so paar keer besoek, veral met die doel om vars vrugte en groente te vind, maar ook sommer net vir die lekker ervaring van vroeg opstaan en ‘n boeremark. Eerstens, as jy die mark wil besoek en regtig die volle ervaring … More Die Langehovenpark – Boeremark – Bloemfontein