So week 1 van Plastiekvrye-Julie is verby. Neem jy deel? Volg jy die uitdaging op sosiale media? Hoe was week 1 vir jou? Wat was jou hoogte- en laagtepunte? Op my 4 spesifieke voornemens was ek suksesvol vir week 1. Lees oor hulle hier. Klik op die skakel […]
Kom ons begin by die begin. Ek het in ‘n wildreservaat in die Oos-Vrystaat gewoon toe ek begin skryf het. (Ons het intussen getrek na ‘n plaas net buite Bloemfontein in die Brandfort distrik.)Kliek gerus op die skakels om die stories te sien. Good bye Eastern Freestate Welcome […]
Ek sit hier plat op die mat en skryf vanaand. Die plaashuis waarin in ons bly het ‘n kaggel in ons slaapkamer en dis ‘n treffer nou dat die koue ons behoorlik beet het. Terwyl die vuur hier oorkant knetter en sis, dink ek oor bordspeletjies. My gunsteling […]
Ter ere van Wêreldomgewingsdag wil ek graag met julle ietsie deel oor ‘n koffie kafee in Bloemfontein wat regtig hulle deel doen vir die omgewing. Ek voel dat plekke soos die moet gevier word. Die koffie kafee, Coffee Talks Cafe is naby die Botaniese tuine en in Rayton kleinhoewe […]
Wat is jou gelukkigste herinneringe as ‘n kind. Myne is ongetwyfeld Wildtuin vakansies. Dit is ook waar my liefde vir die natuurlewe, die veld en voëlskyk met rasse skrede gegroei het. Ook waar die droom om eendag in die platteland te woon begin vorm het. Ons wildtuin vakansies, […]