Skip to content

Country Living in Southern Africa

A journal of nature and stories on the wild side of Southern Africa by Liza M Roux

  • Country Living in Southern Africa
  • Travel
  • Introducing Country People
    • Country People
  • Wild Kitchen
  • Trailcamming
  • About the Author
  • Liza M Roux Books
    • Books/Boeke
    • Wild Reads
  • Farm life experiences
  • Wildlife encounters and experiences

Category: Afrikaans

Die Langehovenpark – Boeremark – Bloemfontein

May 14, 2018

Wat is nou meer landelik as ‘n lekker boeremark. Ek het die mark al so paar keer besoek, veral met die doel om vars vrugte en groente te vind, maar ook sommer net vir die lekker ervaring van vroeg opstaan en ‘n boeremark. Eerstens, as jy die mark wil besoek en regtig die volle ervaring … More Die Langehovenpark – Boeremark – Bloemfontein

7 Comments Die Langehovenpark – Boeremark – Bloemfontein

Die einde van nog ‘n dag

September 13, 2017

Die son sak stadig dansend oor die horison soos ‘n rooi bal straaltjies word vasgevang in klein reënbogies onder elke spilpunt Kiewiete pik elke insek wat opspring voor die wiele Skape stap stadig verby in die rigting van hul kraal Ver kan ‘n trekker gesien word soos dit op die grondpad aankruie Beeste loop asof … More Die einde van nog ‘n dag

1 Comment Die einde van nog ‘n dag

Posts navigation

Newer posts
Blog at WordPress.com.
Privacy & Cookies: This site uses cookies. By continuing to use this website, you agree to their use.
To find out more, including how to control cookies, see here: Cookie Policy
  • Subscribe Subscribed
    Country Living in Southern Africa
    Join 216 other subscribers

    Have a WordPress.com account? Log in now.

  • Country Living in Southern Africa
    View site in Reader
    Manage subscriptionsSign upLog in
    Report this content
    Collapse this bar
Loading Comments...