Tag: Afrikaans

Wat is ‘n Nul-Vullis Lewe?

Zero-waste, geen vullis, vullis-vry. Vullis pla my nog my hele lewe lank. Ek kan goed onthou hoe ek in die laerskool ‘n “bende” gestig het wat natuurbewaring moes doen. Pouse moes almal vullis optel op die skoolveld. Nodeloos om te sê, dit het nie baie lank gehou nie, […]

Die einde van nog ‘n dag

Die son sak stadig dansend oor die horison soos ‘n rooi bal straaltjies word vasgevang in klein reënbogies onder elke spilpunt Kiewiete pik elke insek wat opspring voor die wiele Skape stap stadig verby in die rigting van hul kraal Ver kan ‘n trekker gesien word soos dit […]