Kinderstorieboek – Voetspore in die Fynbos

Ek sien gereeld hoe ouers, oupas, oumas, onderwysers en meer soek na Afrikaanse kinderstories. Nie net sommer enige stories nie, maar stories wat oorspronklik is en uniek is aan ons Suid Afrikaanse kultuur en landskap.
Voetspore in die Fynbos is só ʼn storie, maar dit is ook veel meer as dit. Dit is ʼn 3-in-1 boek, propvol feite en aktiwiteite en ʼn lekker-lees storie met kleurvolle illustrasies. … More Kinderstorieboek – Voetspore in die Fynbos

Country People-Ontmoet Jo-ter and Madeleen Terblance van Cornelia Plaas, Koppies.

Cornelia Plaas is nog een van my interessante Instagram vondse. Kom boer saam hul vir ‘n naweek.  Onmoet Jo-ter and Madeleen Terblance, mede eienaars van Cornelia Plaas, Koppies Free State. Jo-Ter en ek, Madeleen is getroud en albei geniet die plaaslewe.  Ek, Madeleen is gebore in Limpopo, ons familieplaas is op Baltimore (naby Ellisras).  Ons … More Country People-Ontmoet Jo-ter and Madeleen Terblance van Cornelia Plaas, Koppies.