‘n Vroegoggend-Warmlugballonvaart oor die Blyde Rivier.

In die jaar 2011 het ek in die Vallei van die Olifants gewerk. Dis nou, net buite Hoedspruit, teen die oewer van die Blyde rivier en die hange van die Drakensberg, met ‘n mooi uitsig oor Mariepskop. Binne my eerste paar weke daar het een oggend wakker geword van ‘n vreemde blaas geluid reg bo … More ‘n Vroegoggend-Warmlugballonvaart oor die Blyde Rivier.

Impala Salad with sweet and sour garlic sauce.

I love experimenting with ways to serve food, especially South African Venison. This is what came out this weekend. This recipe serves two, so you can adjust accordingly or make smaller portions for starters. What you need for the meat: 2 Impala or Springbuck tenderloins Worcester Sauce (If you are eating low-carb, like we are, … More Impala Salad with sweet and sour garlic sauce.

‘n Omgewingsvriendelike koffie kafee in Bloemfontein

Ter ere van Wêreldomgewingsdag wil ek graag met julle ietsie deel oor ‘n koffie kafee in Bloemfontein wat regtig hulle deel doen vir die omgewing. Ek voel dat plekke soos die moet gevier word. Die koffie kafee, Coffee Talks Cafe is naby die Botaniese tuine en in Rayton kleinhoewe omgewing, Bloemfontein. Van buite af nooi ‘n … More ‘n Omgewingsvriendelike koffie kafee in Bloemfontein