After a large amount of animal activity, I found captured by my trail cam, I left it out there for another week. This little game path is teeming with wildlife. Just a short photographic post to show you what I found. Who would have guessed all these animals would all be moving around in the same area? I am in awe.
First up, a Bat-Eared Fox

What are you doing there Yellow Mongoose?

Hello Suricate!

Wow. Look at the time this Bat-Eared Fox passed by!

Cape Fox! This is a new one!!

Black backed Jackal

Cape Fox giving the camera some love. I have so many of these images. The animals all want to cuddle my camera.
Cape Fox having a little scratch
Northern Black Korhaan
Spotted Thick-knee
Warthog
Wow!! This has to be my favourite of all, Aardwolf in daylight. Also a new one.
African Wildcat. I am amazed. (Look it the temperature! It’s freezing cold!)
Lots of Hares captured, I am finishing this post with this one in daylight.
I have once again left my camera out there. This gamepath is too good to be true. It would be absolutely superb if I could get an Aardvark to pose for me, but maybe I am pushing my luck now, who knows?
Wow! Hoe doen jy dit, sit jy net eenvoudig jou kamera iewers op ń paadjie neer en los dit daar?
LikeLiked by 1 person
Jip. Die kamera het ‘n beweging-sensor en as iets verby loop neem dit foto’s. Ek het lank gevat voor ek so ‘n besige paadjie gevind het. Nou kan ek nie my geluk glo nie. Wens ek kan al die diere in lewende lywe sien.
LikeLike
Flip, ek glo jou. Eers gedink jy neem hulle self af, tot ek die temperatuur sien!!!
LikeLiked by 1 person
Haha. Ja. Ek dink. Ek sal dit nie maak in -7 nie. Dis mal koud!!
LikeLike
Wow an aardwolf! That is amazi ng! This motivates me to try my camera trap out at the new house! (I already packed it and have no idea which box it is in!!)🙈😜
LikeLike
Yes!! You should! You are going to get the most amazing footage. Oh dear… Good luck with finding the box though. 😣
LikeLike
Dis fantasties! Veral die Kaapse vos, bakoorjakkals, vaalboskat en die aardwolf! Dis hartsverblydend om te sien dat al hierdie diere steeds in ons velde voorkom. Ek hoop ook vir ‘n erdvark!!
LikeLike
Dankie Perdebytjie. Ek was eerlikwaar verstom. Ek het glad nie geweet die Kaapse Vosse is ook hier nie en ek het gewonder oor die Vaalboskat. My man het darem al ‘n keer of wat die Aardwolf gesien as hy rondry, maar so bly ek kon hom afneem. Ek het Erdvark spore gesien nou die dag, net op met die paadjie van waar ek die kamera gelos het. Ek hoop hy wil ‘n draai kom maak voor my kamera!
LikeLiked by 1 person
Ek het nog nooit een gesien nie en my lewenswens is ook om ‘n ietermagô te sien!
LikeLike
Dis nes n gelukspakkie. As jy hom oopmaak kan jy eningeiets verwag.
LikeLike
Dit is presies so! Ek kan nie wag om my geheuekaart in die rekenaar te sit as ek by die huis kom nie! DIt maak my so opgewonde!
LikeLike
Beslis iets o na uit te sien, veral omdat mens nie vooraf weet wat daarop is nie. Hoe lamk kan so n kamera aaneen afneem?
LikeLiked by 1 person
Dis ‘n ope vraag. Ek dink as die battery hou en die geheuekaart nie vol word nie. My man het eendag vergeet waar hy ‘n kamera uitgesit het en 6 maande+ later hom weer opgespoor. Die kamera het aanhou neem in wind en weer. Die gras het al langer gegroei en die kamera het iewers geskuif en half skeef verder geneem. Ons het ook uitstekende fotos gekry daarop, Otters, likkewane en ‘n Rooikat onder andere. Moet eintlik kyk of ek nog daardies fotos het. Dit sal ‘n goeie storie maak.
LikeLike
Aa baie interessant.
LikeLike