Category: Afrikaans

Volhoubaarheid – Is jy gereed vir Plastiek-vrye Julie?

Elke jaar, Julie maand, span miljoene mense saam om ekstra bewustheid te skep oor die massiewe probleem van plastiek wat eenmalig gebruik word. Ek wil jou uitdaag om die jaar deel te wees van die span en van die bewusmaking. Moenie jou laat afskrik deur die woord plastiek-vry nie. As elke persoon net een ding…

Volhoubare Vrydae: Nuus

Faithful-to-nature is opsoek na ‘n ambassadeur vir die jaar 2019.
Faithful-to-nature has launched a search for an ambassador for the
year 2019

Ek stel bekend – Volhoubare Vrydae

For my English readers, I will be writing on sustainable and green living under a category called Sustainable Fridays in Afrikaans. I am considering writing this in both English and Afrikaans. If you are interested in seeing this in English, please let me know in the comments section. Ek het laasjaar, 2018, begin om te…